Welkom by laerskool Cloetesville
kom om te leer - gaan om te dien


Aansoeke
Neem asseblief kennis dat aansoeke vir 2026 aanlyn by die WKOD se webblad gedoen moet word. Aansoeke sal vanaf 11 Maart 2025 tot 15 April 2025 aanlyn aansoek kan doen. Doen aansoek na ten minste 3 skole in die omliggende area.

Popia Grondwet
Die reg op privaatheid word deur die Grondwet beskerm en die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting ( POPIA) verkans daardie reg met wetlike inwerkingtreding op 1 Julie 2021.